deur Christo Viljoen, Stellenbosch
In die moderne kubernetika word gebruik gemaak van wasige logika-algoritmes (fuzzy logic) in beheerstelsels.
Dit is die term wat onwillekeurig by my opkom wanneer ek luister na prof. Jonathan Jansen se talryke uitsprake, soos pas weer … Lees verder