AU skep probleme vir Frankryk, Brittanje by IS

Die Afrika-Unie (AU) se versoek dat die Internasionale Strafhof die saak teen Kenia se leierskap uitstel, sal nie deur die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad ondersteun word nie, maar skep ‘n dilemma die Westerse moondhede, sê ontleders.

‘n AU-beraad verlede Lees verder

Rusland, China veto Anglo-Amerikaanse sanksies teen Mugabe

Suid-Afrika, Libië en Viëtnam het saam met Rusland en China teen die Amerikaanse voorstel gestem. Indonesië het buite stemming gebly.

Robert Mugabe het gesê dat hy "baie gelukkig" met die uitslag is. Suid-Afrika het  ook by monde van Ronnie Mamoepa, … Lees verder