Chiluba onskuldig op alle aanklagte

Frederick Chiluba, voormaliger president van Zambië, is gister onskuldig bevind op alle aanklagte van korrupsie. Die uitslag word as ’n toetsbeslissing teen ’n oud-Afrika-staatshoof beskou.

Westerse lande loof Zambië gereeld vir sy stryd teen korrupsie en waarnemers glo die beslissing

Lees verder