Chevron-helikopter-ongeluk eis ses

‘n Bell 430 helikopter van die Amerikaanse oliemaatskappy Chevron het Maandag met ses mense aan boord het neergestort.

Vier Angolese is dood en die twee wat vermis word, is glo buitelanders. Maar die nasionaliteit van die vlieënier is nog steeds … Lees verder

Chevron-aanleg in Nigerië aangeval

’n Nigeriese burgerregteleier en inwoner van die Niger-delta, het bevestig dat militante ’n olieaanleg van die Chevron-maatskappy in die gebied aangeval het.

Die militante, bekend as die NDA, het laat Woensdag aangekondig dat hulle die hoofelektrisiteitstoevoerlyn na die Escravos-aanleg opgeblaas … Lees verder

Withuis probeer Oekraïne-krisis de-eskaleer nadat China Rusland steun

ObamadenimDie Withuis het ‘n amptelike foto vrygestel van Barack Obama waar hy telefonies met Wladimir Poetin gesels oor die krisis in die Oekraïne. Die gesprek het 90 minute geduur.

Die Amerikaanse president het verkies om met sy naweek-uitrusting van denim … Lees verder

Chevron se vliegtuigbrandstoftekort veroorsaak vertragings

Crude_OilVlugte van die Kaapstadse Internasionale Lughawe is Maandag vertraag as gevolg van ‘n tekort aan brandstof.

‘n Woordvoerder van ACSA, Deidre Davids, sê vlugte van Comair het vertragings ondervind nadat die brandstofverskaffer nie aan die vraag kon voldoen nie.

Vlugte … Lees verder