Koch deur toilet-aktiviste vereer

Conrad Koch sê hy is skaam om ‘n toilet-prys in ontvangs te neem.

Die lasteraarbuikspreker wat ‘n bruin pop as voorwendsel gebruik, is gisteraand in Johannesburg met ’n spesiale prys vir sy stryd teen wit Afrikaners deur die Ahmed Kathrada-stigting … Lees verder

Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop

Gister se sirkus by die Randburgse Landdroshof het vir my een ding bevestig: Suid-Afrika het ‘n algehele laagtepunt bereik wat norme van openbare debat en selfs die howe betref. Net soos by die Malema-haatspraakverhoor in 2010 het ek met verbasing … Lees verder

Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum.

Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te … Lees verder

Conrad Koch se vloekende swart pop simbolies van dié bestel

Deesdae verlang ek erg terug na PW Botha, want in sy tyd was daar baie meer demokrasie en spraakvryheid as in die huidige bestel wat bloot self-satiries na hom as ‘n “republiek” verwys.

Almal wat destyds oor sensuur gekla het, … Lees verder

Steve kan stilgemaak word, die waarheid egter nié

As daar een ding is wat ‘n libgestremde kenmerk, is dit vrees. Vrees vir sogenaamde rassisme. Vrees vir die denkbeeldige regse gevaar. Vrees vir uitlatings deur sangers op sosiale netwerke. Daardie vrees neem tans die vorm aan van ‘n histeriese … Lees verder

Modder vir Steve ontaard in Boerehaatorgie

Die buikspreker Conrad Koch het in sy angsvallige pogings om Steve Hofmeyr in die openbaar te verkleineer, gesê dat Afrikanervroue en -kinders eintlik verdien het om in die Anglo-Boereoorlog deur die Britte uitgemoor te word. Dit volg op ‘n boek … Lees verder

Doodsdreigemente en laster teen Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr het verlede week, voor sy optrede Saterdag by Afriforum se gratis musiekfees by die Voortrekkermonument, teenoor praag vermeld dat hy tans ‘n ongekende aantal doodsdreigemente ontvang. Vanoggend berig die media dat daar Saterdag spesiale veiligheidsmaatreëls vir die sanger … Lees verder

Uit die Donker Verligting: ‘n rooi pil vir Afrikaners

In die oorspronklike, eerste Matrix-film, bied Morpheus twee pille aan Neo: ‘n rooi pil wat hom uit sy waanwêreld gaan losruk en ‘n blou pil wat hom in sy kuberdroomwêreld gaan laat. Hy kies die rooi pil en vind … Lees verder