VK, VSA en Frankryk blameer Assad vir chemiese aanval

Die Verenigde Koninkryk, VSA, en Frankryk blameer persident Assad vir ‘n chemiese aanval in die Veiligheidsraad in ‘n konsep-resolusie

Tydens ‘n noodvergadering gehou deur die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN-Veiligheidsraad) Woensdag, oor die vermeende chemiese aanval in die provinsie … Lees verder

Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit

Die huidige klugtige “verhoor” van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie.

Die regspan vir die chemiese wapenkenner het ‘n hofinterdik verkry om meer inligting oor die … Lees verder

Wouter Basson skuldig op vier aanklagte

Dr. Wouter Basson
Dr. Wouter Basson

Die Raad op Gesondheidsberoepe het dr Wouter Basson skuldig bevind op vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag.

Die kardioloog sal op 21 en 22 Februarie aanstaande jaar hoor wat die toekoms vir hom inhou.

Basson is … Lees verder

Siriese rebelle wil vredesonderhandelinge ontspoor

syriapeaceRebellegroepe in Sirië het gesê vredesonderhandelinge met die regime van pres. Basjar al-Assad sal op “hoogverraad” neerkom.
Gevegte het Sondag voortgewoed in die provinsie Homs. Die rebelle is Soennie-moslems wat deur die Weste en Saudi-Arabië befonds word wat van die
Lees verder

Sirië se chemiese wapenafbouprogram begin volgende week

opcwDie wêreldwaghondliggaam wat chemiese wapens beheer, se kundiges sal waarskynlik Dinsdag begin om Sirië se voorraad chemiese wapens te inspekteer.

’n Ooreenkoms betreffende die wapenafbouprogram is Vrydagnag ná middernag in Den Haag, Nederland, deur die uitvoerende raad van die Organisasie … Lees verder

Veiligheidsraad aanvaar resolusie oor Sirië se chemiese wapens

chemwapensDie Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het eenparig ‘n resolusie aanvaar dat Sirië se chemiese wapens onder internasionale beheer geplaas moet word met die doel om dit te verifieer en te vernietig.

Dit is die eerste keer in die konflik … Lees verder

Duitsland het chemikalieë met ‘tweeledige gebruik’ na Sirië versend

Angela Merkel
Angela Merkel

Duitse amptenare het bevestig dat Berlyn chemikalieë na Sirië versend het wat moontlik gebruik kan word om Saringas te maak. Die regering het egter benadruk dat hulle vol vertroue is dat die “tweeledige-gebruik chemikalieë nie vir Lees verder

VSA, Rusland bereik ooreenkoms oor Siriese wapenvoorraad

Lawrof skud blad met Kerry
Lawrof skud blad met Kerry

Die VSA en Rusland het ooreengekom dat Sirië inspekteurs toegang tot alle chemiese wapens moet gee voordat dit vernietig word.

‘n Raamwerk wat die vernietiging of verwydering van Sirië se chemiese wapens teen die middel Lees verder

Sirië verwelkom plan om chemiese arsenaal onder internasionale beheer te plaas

Walid al-Moualem
Walid al-Moealem

Sirië het ‘n voorstel van Rusland verwelkom om sy chemiese wapenarsenaal onder internasionale beheer te plaas.

Dié stap kan beteken dat die VSA se voorgestelde militêre ingryping gestuit kan word.

Die Siriese minister van buitelandse sake, Walid al-Moealem, … Lees verder

Amerikaanse aanval op Sirië: Eerste hindernis oorgesteek

kerry4‘n Amerikaanse Senaatskomitee oor buitelandse betrekkinge het ‘n resolusie aanvaar ten gunste van militêre ingryping in Sirië, in weerwil van groot teenkanting wat onder gewone kiesers heers.

Tien senatore het ten gunste van die resolusie gestem, sewe daarteen en een … Lees verder

Britse regering magtig gifgas-chemikalieë na Sirië

Vince Cable
Vince Cable

Die Britse regering is beskuldig van “buitengewone laksheid” met wapenbeheer nadat dit rugbaar geraak het dat amptenare die uitvoer van twee chemikalieëwat gebruik kan word om saringifgas te maak na Sirië gemagtig het.

Sekretaris Vince Cabel, sal Lees verder

SA vra dat VN tyd gegun word met Sirië

Syria3Die Suid-Afrikaanse regering sê die Verenigde Nasies se wapeninspekteurs moet meer tyd gegun word om hulle ondersoek na bewerings dat chemiese wapens in Sirië gebruik is, te voltooi.

Die regering sê hy is bekommerd oor wat hy noem die gevaarlike … Lees verder

Chemiese aanval in Sirië eis meer as 1000 lewens

Damaskus
Damaskus

Die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad het gesê ‘n verduideliking is nodig oor ‘n beweerde chemiese wapenaanval op burgerlikes in die voorstede van Damaskus Woensdag. Die Raad het nie uitdruklik gevra vir ‘n ondersoek deur die VN-ondersoekbeamptes in Sirië Lees verder

Gebruik Sirië dié gifgas?

Die propaganda-oorlog tussen Washington en Moskou oor die aanwending van sarin-gifgas in Sirië, het ‘n wenner en ‘n verloorder.

Gebruik Sirië dié gifgas teen sy gewapende opposisie? Ná honderde koerantberigte, het Parys, Londen en Washington besluit dat dit wel die … Lees verder