Rebelle erken dat hulle vir Siriese gifgas-aanval verantwoordelik is

Siriese rebelle in die Damaskus-voorstad van Ghouta het aan Associated Press se joernalis Dale Gavlak erken dat hulle verantwoordelik was vir die afgelope week se gifgasaanvalle wat Westerse magte op Bashar al-Assad se magte geblameer het.

Die onthulling kom nadat … Lees verder

Goudprys styg weens moontlike aanval op Sirië

goudDie goudprys beleef ‘n elf-weke-hoogtepunt. Dit het verstewig ná vrese oor ‘n moontlike militêre ingryping deur die Amerika en Brittanje in Sirië.

Die VSA het aangedui dat militêre optrede ‘n moontlikheid is, weens ‘n chemiese aanval in ‘n voorstad in … Lees verder

E-posse onthul chemiese aanval op Sirië om regime te blameer

gasattackIn Januarie het ‘n Maleise kuberkraker eposse onthul wat toon dat die Obama-administrasie die groenlig gegee het vir ‘n chemiese aanvalsplan in Sirië wat op President Bashar al Assad se regime blameer sal kan word en internasionale militêre optrede in … Lees verder