Hoekom het die polisie nie in Charlottesville ingegryp nie?

Die polisie en die Nasionale Wag het die deelnemers in Charlottesville, Virgina, met 2:1 oordonder by Unite the Right (UTR) opmars, maar hulle kon steeds nie die situasie beheer nie, met een persoon wat dood is en verskeie beseerdes.

Dit … Lees verder

Jared Taylor: ‘Unite the right’: Wie was reg?

Die internasionaal bekende altregse leier en intellektueel, Jared Taylor, gaan Suid-Afrika binnekort besoek en ‘n konferensie in Pretoria toespreek (meer inligting binnekort hieroor op PRAAG). Hier volg sy kommentaar op die Unite the right-byeenkoms op 12 Augustus 2017 in … Lees verder

Charlottesville, VSA: #UniteTheRight se byeenkoms eindig in chaos ná AntiFa-betoging

Een van die grootste regse byeenkomste in die meer onlangse Amerikaanse geskiedenis, die Unite the Right-byeenkoms in Charlottesville, Virginië, moes afgelas word nadat die goewerneur van dié Amerikaanse deelstaat ‘n noodtoestand afgekondig het. Die byeenkoms is gereël om beswaar te … Lees verder