Madonna gooi u-draai na groot Washington Vrouemars flater

In ‘n vuilbektoespraak, het die moeë ou sangeres Madonna haar aanhitsing tot geweld verdedig nadat sy gesê het sy wil die “Withuis opblaas”.

Maar ná haar aanval tydens die inhuldiging van Trump met ‘n rits kragwoorde, het intense teenreaksie gevolg, … Lees verder

Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’

Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”.

Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie.

In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te … Lees verder

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer.

Onlangs het Leon Lemmer … Lees verder

Charlize veil Mandela op

Die Oscar-bekroonde Afrikaans-gebore aktrise Charlize Theron het erken sy het ’n ontmoeting met oudpres. Nelson Mandela opgeveil sonder dat hy toestemming daarvoor gegee het.

Me. Amanda Silverman, Theron se reklamekonsultant, is soos volg aangehaal: “Charlize het te midde van die … Lees verder