Moslem-aanvaller geskiet op Charlie Hebdo-herdenking

Die Franse polisie het die Moslem geïdentifiseer wat vermoedelik probeer het om ‘n polisiestasie aan te val tydens die eerste herdenking van die Charlie Hebdo-aanval.

Die man, Salli Alli was ‘n veroordeelde dief en is in Marokko gebore.

Alli is … Lees verder

Wits tree op teen Hitler-liefhebber

Die Visekanselier en Rektor van die Universiteit van die Witwatersrand, Professor Adam Habib, het gevra dat daar ondersoek ingestel word na die voorsitter van Wits se Studenteraad, Mcebo Dlamini.

Dlamini het die naweek in ‘n Facebook-inskrywing gesê hy is ‘n … Lees verder

Duitse kenner onthul ‘terreurbestuur’

Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInFü) van die Bundeswehr.

In hierdie verband het hy het die term “terreurbestuur” gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in … Lees verder

Terreuraanval ruk Deense hoofstad

In nog ’n beweerde terreuraanval in die Deense hoofstad Kopenhagen, is twee mense dood en vyf polisiebeamptes in twee verskillende skietvoorvalle beseer wat slegs ure namekaar plaasgevind het.

Die eerste voorval het omstreeks 16:00 Saterdag by die Krudttoenden kultuursentrum plaasgevind … Lees verder

Franse Sosialiste bedel om Moslemstemme

‘n Klimaat van vrees het in Europa posgevat namate duisende inwoners eis dat Moslems die geweld wat ander Moslems pleeg, moet veroordeel.

Abdallah Zekri, hoof van Frankryk se nasionale sentrum teen Islamofobie, het gesê in die 48 uur ná die … Lees verder

Charlie Hebdo vra dat Moslems humor aanvaar

Zineb El-Rhazoui,’n rubriekskrywer van Charlie Hebdo wat aan die jongste uitgawe gewerk het, het ’n beroep op Moslems gedoen om humor te verdra.

“Ons haat hulle nie. Ons weet die stryd is nie met hulle as mense nie, maar met … Lees verder

Citizen vra om verskoning oor spotprent

Die Citizen het Donderdag om verskoning gevra nadat hy ʼn spotprent van die profeet Mohammed gepubliseer het soos dit op die Franse satiriese weekblad Charlie Hebdo verskyn het, het Sapa berig.

“Dit was ‘n mistasting, daar was geen kwaadwilligheid nie… … Lees verder

Franse kondig uitgebreide nuwe beheermaatreëls aan

Owerhede in Frankryk sê 54 verskillende sake is geopen in verband met voorvalle waar terreur glo goedgepraat word ná verlede week se terreuraanvalle in Parys, maar nie een van die 54 mense is gekoppel aan die aanvalle nie.

Dit laat … Lees verder

Abbas en Netanjahoe sal vandag in Parys saam betoog, Len Pen uitgesluit

Die Palestynse president Magmoed Abbas en die Israelse eersteminister, Benjamin Netanjahoe, sal vandag in Parys saam aan die betoging teen terreur deelneem wat deur die Franse regering “in die naam van die republiek” georganiseer word. Die opposisiepolitikus, Marine Le Pen, … Lees verder

Die CharlieHebdo-aanval: Frankryk en Algerië se gelade geskiedenis

Dit is glad nie verbasend dat die broers wat van die Charlie Hebdo-aanval verdink word van Algerynse oorsprong is nie. Die Mediterreense hartland van Algerië was vir langer as ’n eeu een van Frankryk se “departemente”. Digbevolkte Arabiese stede soos … Lees verder

Dit is glad nie verbasend dat die broers wat van die Charlie Hebdo-aanval verdink word van Algerynse oorsprong is nie. Die Mediterreense hartland van Algerië was vir langer as ’n eeu een van Frankryk se “departemente”. Digbevolkte Arabiese stede soos … Lees verder

SA Joernaliste veroordeel Charlie Hebdo-aanval

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum het die aanval op die Franse weekblad waarin twaalf mense dood is, ten sterkte veroordeel.

SANEF het in ‘n verklaring gesê dat die aanval spanning plaas op godsdiensvryheid asook vryheid van spraak.

SANEF het ‘n beroep … Lees verder

Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs

Die skok in Frankryk na Woensdag se dodelike aanval is enorm. Dit is, na alles, die mees moorddadige aanval op Franse bodem sedert die tyd van die koloniale oorlog in Algerië meer as 50 jaar gelede.

Twee van die slagoffers … Lees verder

Wêreldleiers veroordeel dodelike aanval op satiriese tydskrif

Wêreldleiers het ‘n dodelike aanval veroordeel by die kantore van die satiriese Franse tydskrif Charlie Hebdo waarin minstens 12 mense doodgeskiet is Woensdag.

President François Hollande het gesê die aanval was “ongetwyfeld” ‘n terroriste-aanval.

Daar was geen onmiddellike verklaring vir … Lees verder