Daniel Friedman van Citizen geskors oor anti-Afrikaanse uitsprake

Die Citizen se digitale nuusredakteur, Daniel Friedman, is geskors hangende die afhandeling van ‘n interne ondersoek.

“Die bestuur het kennis geneem van openbare kommer oor die aanlyn-redakteur, Daniel Friedman, se uitsprake op sy persoonlike Twitter-rekening, sosiale media en ander aanlynplatforms. … Lees verder