Schwartzel wen Afrika Ope

Charl Schwartzel het die Afrika Opegholftoernooi Sondag met net een hou gewen.

Die wenner het die wedstryd met 272 afgesluit, ses onder baansyfer.

Schwartzel (25) is nommer een op die Suid-Afrikaanse ranglys en 66ste in die wêreld.

Nog ‘n Suid-Afrikaner, … Lees verder