Habib paai weer oproerige minderheid by Wits

Die Universiteit van die Witwatersrand sal sy akademiese program tot Maandag opskort na geweld en chaos op die kampus uitgebreek het Dinsdag.

Die visekanselier Adam Habib beweer hierdie toegeeflikheid aan die belhamels is om “toegang na hoër onderwys” te vergemaklik. … Lees verder

Chaos heers by Wits na polisie teen oproeriges optree

Chaos het uitgebreek by die hoofkampus van die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.

Die polisie moes skokgranate gebruik om oproeriges uiteen te jaag nadat betogers ‘n polisievoertuig omgekeer het terwyl veiligheidswagte massabetogings uiteen probeer dryf het.

Minstens twee studente … Lees verder

Switserse weermaghoof waarsku teen chaos

Samelewings in Wes-Europa is op die rand van chaotiese geweld wat veroorsaak word deur die ekonomiese ontwrigting, massa-immigrasie en terrorisme.

Dit is nie die siening van ‘n randeier nie, maar van die hoof van die Switserse weermag.

Lt.genl André Blattmann … Lees verder

Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil

Chaos het Woensdagoggend uitgebreek by Wits met studente en privaat veiligheidswagte wat mekaar met klippe bestook het, die mans in swart pakke op amokmakers toegesak het en hulle gewurg het toe hulle klasse wou ontwrig.

Die mans in swart pakke … Lees verder

Die Bolsjewistiese Rewolusie is nou globaal

Ek hoor nou-die-dag hoe een van M-TV se popafgode, Katy Perry, al singend waarsku dat ons reg moet maak vir die perfekte storm net toe donker stormwolke begin saampak oor Noord-Holland. Nogal toevallig was my gedagtes op daardie tyd, maar … Lees verder

Poetin lewer ‘n grondverskuiwende toespraak

Wladimir Poetin het Vrydag die enkele mees belangrike toespraak oor buitelandse beleid gelewer sedert hy president van Rusland in 2000 geword het.

Mikhail Gorbatsjof, die voormalige Russiese president, het gesê hy het gedink dit was die beste, en mees betekenisvolle … Lees verder

Tugkomitee hoor getuienis oor EFF-chaos

Die vyf lede wat wou ingryp om die chaos wat EFF-lede in die parlement veroorsaak het, is geroep om voor ‘n parlementêre Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte te getuig.

Die komitee sal vandag tugstappe voortsit teen 20 EFF-parlementslede. Dit sluit … Lees verder

Chaos breek uit in parlement

President Jacob Zuma se antwoorde op parlementêre vrae het in die slag gebly weens die chaos wat Donderdagmiddag in die Nasionale Vergadering uitgebreek het toe die EFF geweier het om sy antwoord oor Nkandla te aanvaar.

Die antwoorde is later … Lees verder

Chaos by Durban-lughawe ‘het vele oorsake’

Die lughawemaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) het gister allerlei redes aangebied vir die chaos by die Koning Tsjaka-lughawe wat veroorsaak het dat honderde sokkergeesdriftiges die halfeindrondte van die wêreldsokkerbeker in Durban misgeloop het. ‘n Rekenaarstelsel, die weer en privaatstralers wat die … Lees verder

Polisie gaan soldategeweld ondersoek

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het in 'n verklaring die geweld "sterk veroordeel".

"Terwyl lede van die SANW het die reg om vrylik te vergader en te betoog, maar daar kan geen regverdiging vir hul gedrag wees wat hul

Lees verder

Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het in 'n verklaring die geweld "sterk veroordeel".

"Terwyl lede van die SANW het die reg om vrylik te vergader en te betoog, maar daar kan geen regverdiging vir hul gedrag wees wat hul

Lees verder