VK: Inset oor ‘progressiewe’ Moslem-vroue verwyder na gas se hatergeskiedenis opduik

Die Verenigde Koninkryk se openbare uitsaaier Channel4 News het ‘n program aangebied deur verslaggewer Assed Baig waarin Moslemvroue “terugveg deur stereotipes te verwerp”. Die inset het Nadia Chan geprys, wat ook ekstremistiese menings huldig.

Die verlinkse Channel4 het die kort … Lees verder