SA swemmers vat vlam in die water

Cameron van der Burgh het sy tweede borsslagwêreldrekord binne 24 uur aangeteken en dít, tesame met ‘n wêreldrekord van Darian Townsend en ‘n byeenkomsrekord van Roland Schoeman, het die Suid-Afrikaanse stormloop na glorie gister in die finale sessie van die … Lees verder