Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek

Die Wêreldbank het Dinsdag verklaar dat daar geen verdere ondersoek sal wees na die omstrede­ Hitachi-tender nie.

Die Japannese maatskappy Hitachi Power Europe het glo geld aan Chancellor House betaal in ruil vir politieke invloed in die toekenning van staatskontrakte.… Lees verder

DA wil Russiese kernooreenkoms teenstaan

Die Demokratiese Alliansie is van plan om die kernooreenkoms teen te staan. Die party het Sondag op ‘n nuuskonfrensie na die federale vergadering in Durban, onderneem om op hernubare energie te fokus.

Die leier van die DA, Mmusi Maimane sê … Lees verder

Eskom-agterstand glo weens onbehoorlike tenders

Chancellor House, die ANC se beleggingsmaatskappy, het kort voor die algemene verkiesing verlede jaar R50 miljoen in hul sakke gesteek toe hulle aandele verkoop het in ‘n maatskappy wat groot kontrakte bekom het van Eskom en aan die staat behoort, … Lees verder

Die ANC se prestasies

batesDeur Johan Theron.

Batebestuur handel in wese oor finansiële en fisiese bates. Menslike bates word apart gesien en bestuur maar wanneer die prestasie van ‘n organisasie soos bv die ANC bereken word, sal mens na al drie hierdie aspekte moet … Lees verder