Die voorsitter van Azaadville se gemeenskapspolisieforum, wes van Johannesburg, is doodgeskiet, het die polisie van Kagiso gesê.
“Gister (Woensdag) is die voorsitter van die Azaadville-gemeenskapspolisieforum teen omtrent 1 namiddag tydens ‘n sakeroof by sy winkel in Chamdor naas Kagiso beroof … Lees verder