Le Clos maak swemgeskiedenis

Chad le Clos het sy derde goue medalje by die Kortbadwêreldkampioenskap in Windsor, Kanada, gewen en daarmee swemgeskiedenis gemaak.

Le Clos het nou nege goue medaljes verower.

Met dié oorwinning het hy die eerste manswemmer geword wat die 50-, 100- … Lees verder

Roland Schoeman wys weer sy staal

Roland Schoeman
Roland Schoeman

Die Suid-Afrikaanse swemmer Roland Schoeman het weereens sy staal gewys toe hy twee goue medaljes in die Doha-been van die 2013 Fina Wêreldbyeenkoms gewen het.

Die 33-jarige Schoeman het goud gewen in die 50 m-vlinderslag en -borsslag, terwyl … Lees verder

Swemmers vol vertroue vir eindstryd

Van der Burgh
Van der Burgh

Die Suid-Afrikaanse swemmer Chad le Clos sê hy is ontspanne en vol vertroue voor vanaand se eindronde in die 200 meter vlinderslag by die Wêreld Swemkampioenskappe in Barcelona, Spanje.

Le Clos is een van drie Suid-Afrikaanse swemmers … Lees verder