Haelstorm verwoes Ceres-oes

Boere in die Witzenberg-distrik – wat Ceres, Tulbagh, die Koue Bokkeveld, Wolseley en die vallei insluit – se drome van ’n goeie oes is verlede Vrydag deur ’n haelstorm verwoes.

Die Burger berig dat tussen R150 miljoen en R200 miljoen … Lees verder

Vermeende babaverkragter weer voor

rooikruishosp‘n Plaaswerker van Ceres wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n vier maande oue baba en ‘n sewejarige seun verkrag het, sal Donderdag weer in die hof verskyn.

Die man het na bewering by ‘n wendyhuis ingegaan terwyl die kinders … Lees verder

Arrestasie in Kaapse babaverkragtingsaak

baby_rapeVolgens die Wes-Kaapse polisie, sal ‘n man Donderdag in die Ceres-Landdroshof verskyn in verband met die verkragting van ‘n vier-maande oue baba en ‘n sewe-jarige seun.

Lt-Kol Andre Traut sê die 25-jarige man, wat ook ‘n lokale plaasarbeider is, is … Lees verder