ANC-oudminister gekaap

Netwerk24 het berig dat genl. Siphiwe Nyanda, voormalige minister van kommunikasie, glo Dinsdagaand in Rooihuiskraal, Centurion, gekaap is.

Drie kapers het blykbaar die generaal se blou Porsche Panamera toegeëien en daarmee in Centurion rondgery, volgens die ANC-woordvoerder, Keith Khoza.

Khoza … Lees verder

Vrae na skokdood in privaathospitaal

’n Centurion-gesin het geweet dat hul pa se lewenslyn nie lank is nie, maar dat hy aan septiese skok dood is – en dit in ’n privaathospitaal – is vir hulle ’n bietjie dik vir ’n daalder.

Daarom het Dalene … Lees verder

Swart amptenare by lisensiekantoor rand wit vrou aan

‘n Wit vrou van Pretoria is glo deur swart staatsamptenare by die Centurion-lisensiekantoor aangerand toe sy geweld tussen die personeel en ‘n lid van die publiek afgeneem het.

Connie Wehrmann sê sy is verlede Woensdag aangerand deur ‘n swart amptenaar. … Lees verder

Gauteng-inwoners waarsku teen aanvallers

Die Lytteltonse Gemeenskapspolisieforum in Centurion, het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir twee “mans” wat hulle as polisiebeamptes voordoen.

Dié twee in uniform is daarop uit om inwoners aan te val en te beroof.

Die forum se … Lees verder

Groot dele van Centurion sonder krag

Groot dele van Centurion in Gauteng is sedert vroeg Sondagoggend sonder elektrisiteit weens die Brakfontein-substasie wat gevandaliseer is, die Stad van Tshwane gesê.

Die Metroraad het inwoners van Centurion om verskoning gevra vir die ongerief.

Die Metro sê tegnici werk … Lees verder

Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter

iecriverside‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier.

Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat … Lees verder

Vyf swart aanvallers skiet man, martel vrou by Centurion

rain‘n Egpaar wat in Mnandi buite Centurion op hul hoewe aangeval is, het in die vroeë oggendure van skote wakker geword.

Die vyf swart aanvallers het Rina de Villiers (70) se 73-jarige man Henk in die hart geskiet en haar … Lees verder

Swanger vrou by Hazyview-gastehuis verkrag

‘n Swanger vrou en haar kollega is verkrag en beroof by ‘n gastehuis in Hazyview, Mpumalanga.

Die 32-jarige vrou, wat vyf maande swanger is, en haar 23-jarige kollega van Pretoria, is Sondagoggend omstreeks 03:00 deur twee swart gewapende mans by … Lees verder

Selfoondiewe teiken restaurante in Pretoria

Polisie vermoed dat ’n swart man en vrou restaurante teiken om kliënte se selfone te steel in Pretoria.

Dit kom nadat ’n eienaar van ’n bekende kettingrestaurant in Jeanlaan, Centurion twee verdagtes, wat moontlik ’n selfoon gesteel het, op sy

Lees verder

Inwoners ontsteld oor gemors na kerkbyeenkoms

Inwoners van Doringkloof in Centurion is geskok oor die vuil toestand waarin dié woongebied agtergelaat is na ’n byeenkoms die afgelope naweek by Supersportpark.

Mense het in massas by die stadium in honderde busse opgedaag om ’n godsdienstige geleentheid van

Lees verder