Verloor kan tot swart geweld lei

Ek het gister met ‘n gematigde en welsprekende  swart werker by ‘n groot winkel in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor. Hy het … Lees verder

Mthethwa en Cele mislei publiek oor vuurwapens

“Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se uitspraak dat net wetstoepassers vuurwapens behoort te dra, is ‘n erkenning dat die regering burgerlikes wil ontwapen. Die minister trap klei oor vuurwapens en weerspreek homself. Mthethwa sê nou dat sedert 2005 … Lees verder

‘Polisie mag nie op onskuldige mense skiet nie’

Die dood van ‘n drie-jarige kleuter wat glo deur ‘n skietmal-polisieman doodgeskiet is, was “pure misdaad”, het Bheki Cele, die nasionale polisiekommissaris se woordvoerder luidens ‘n verklaring gesê.

“Mense hoor wat die kommissaris juis nie sê nie,” het Nonkululeko Mbatha … Lees verder