Rooibospryse kan met 90% styg weens droogte

Suid-Afrika se ergste droogte die afgelope twee dekades kan ‘n verwoestende daling in Rooibosuitset beteken.

Die daling in produksie kan die prys van rooibostee met soveel as 90% laat styg.

Volgens ‘n woordvoerder van die SA Rooibosraad, Ernest du Toit, … Lees verder