Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 2): Met oogklappe aan deur ‘n verwoeste land

Ná die skrywer Christopher Hope se besoek aan die ou Suid-Afrika in 1987 (Praag 5.09.2020), het hy in 2017 na sy geboorteland, maar ‘n nuwe Suid-Afrika, teruggekeer en in ‘n boek verslag oor sy waarnemings gedoen: The Café Lees verder

Oor krieket en kwotas

deur Leon Lemmer

Tydens apartheid het die Indiese regering jaarliks in die Verenigde Nasies oor Suid-Afrika se rassebeleid gekla en strafmaatreëls voorgestel. Later het onafhanklike Afrika-lande saam in dié koortjie gesing. Plaaslik was die verweer dat Indië met sy kastestelsel … Lees verder