Oxford probeer skerm vir Rhodes

Die kanselier van die Universiteit van Oxford het gemaan teen die herskryf van geskiedenis.

Chris Patten het sy eerste openbare kommentaar gelewer sedert die studente-veldtog om Cecil John Rhodes se standbeeld in Suid-Afrika te verwyder.

Patten sê die geskiedenis is … Lees verder

Anti-Rhodes-aktivis kla UK oor rassisme aan

Chumani Maxwele, die student wat die Cecil John Rhodes-standbeeld met menslike ontlasting gegooi het, sê sy skorsing van die Universiteit van Kaapstad is polities gemotiveer.

Hy het aan News24 gesê dit handel oor ‘n politieke probleem by die UK: “Ons … Lees verder

Leon Lemmer: Onder nuwe rektor is Universiteit van Stellenbosch in sy maai (deel 2)

Lees eers Deel 1 van dié rubriek.

Dit is nodig om te skets wat as agtergrond vir Wim de Villiers se intreerede as rektor van die Universiteit Stellenbosch (US) gedien het. Kort na sy aanstelling het Murray la Vita … Lees verder

Koue winter wag vir witgesigte

Ons mense moet nou begin oplet in die klas. Daar is baie goed wat gebeur wat op hulle eie nie regtig ‘n probleem is nie, maar sou mens na die geheel kyk is ons in vir ‘n koue winter.

Toe … Lees verder

Dan Roodt: Beelde: wat volg ná die Kristallnacht?

Tydens die Kristallnacht-voorval in Nazi-Duitsland, het skares Duitsers eenvoudig op 9 tot 10 November 1938 Joodse winkels en sinagoges aangeval ná die sluipmoord op Ernst vom Rath, ‘n Duitse diplomaat in Parys, deur die jong Jood Herschel Grynszpan. Geen Afrikaner … Lees verder

Tydens die Kristallnacht-voorval in Nazi-Duitsland, het skares Duitsers eenvoudig op 9 tot 10 November 1938 Joodse winkels en sinagoges aangeval ná die sluipmoord op Ernst vom Rath, ‘n Duitse diplomaat in Parys, deur die jong Jood Herschel Grynszpan. Geen Afrikaner … Lees verder

Mandela-advokaat probeer walgooi teen erfenisvandalisme

Advokaat George Bizos het ‘n beroep op jong Suid-Afrikaners gedoen om hulle te weerhou van geweld wanneer hulle kwessies soos standbeelde takel, en eerder die Grondwet as riglyn te gebruik.

Bizos het Nelson Mandela tydens sy hoogverraad-verhoor in die 1960’s … Lees verder

Dwarsneukende, rammetjie-uitnek Max du Preez

Vir inkomste maak Max du Preez op sy skryfwerk staat. Hy skryf boeke en artikels. Hy is sowel skrywer as joernalis. Om suksesvol te wees, moet Du Preez publisiteit kry; vir sy skryfwerk en homself – nie noodwendig in daardie … Lees verder

Cecil John Rhodes se dae is getel

Cecil John Rhodes se dae is getel. Die mede-aanstigter van Afrikanerkonsentrasiekampe se standbeeld gaan verskuif word na ‘n week van studenteprotes, het die Universiteit van Kaapstad se visekanselier verklaar.

Hy glo die omstrede standbeeld van Rhodes moet verskuif word van … Lees verder

Dawie Louw se roman, eMajuba

Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder

Grootkapitaal is ons vyand

Eerste Nasionale Bank se rassistiese besluit om nie aan laerinkomste- blanke werknemers se kinders studiebeurse toe te staan nie, maar wel aan laerinkomste- swart werknemers, is tekenend van hoe Grootsake nog altyd die Afrikaner se vyand was.

Die Anglo-Boereoorlog, waar … Lees verder