Vis nog vlees

Terwyl ontleders in Nederland nog kopkrap oor waarom die Christen-demokrate – tot voor die onlangse verkiesing die grootste party, ongeveer die helfte van sy steun ingeboet het – kom ‘n soortgelyke boodskap uit België en in die besonder Vlaandere.

“Vlees … Lees verder

Gaan die uitslag van die Nederlandse verkiesing België se einde verhaas?

 Die Nederlanders het hul kruisies getrek – of ‘n “skrale “ 74 % van die kiesers

Die sterkste party voor die verkiesing, die Christen-Demokratiese Appèl (CDA), het sleg teruggesak. Saam met hom het die ChristenUnie (CU) steun verloor.

Beteken … Lees verder

Vreemdelinge in eie land

Wanneer in die elektroniese media na berigte oor Nederland gekyk word, lyk dit soms of dit oor Suid-Afrika handel.

In ‘n artikel wat deur Trouw gedra word, word die opmerking gemaak dat die afloop van die afgelope dekades se liberale … Lees verder