Caster se turf kan eersdaags sit

Die manlike vroue-atleet, Caster Semenya, het ‘n goue medalje in die 800-meterwedloop vir vroue by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen, maar nie almal is gelukkig met haar oorwinning nie.

Die kwellinge is geopper na ‘n aankondiging deur … Lees verder

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”.

Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar … Lees verder

Semenya ‘hoef nie oor eksamens te bekommer’ – UP

Die atletiekwêreldkampioen Caster Semenya is so deur die geslagstoetsskandaal getraumatiseer dat sy die Universiteit van Pretoria in kennis gestel het dat sy nie eksamen sal kan skryf nie, het Beeld Donderdag berig.

Haar afrigter, Michael Seme, het aan die dagblad … Lees verder

‘ANC-jeugliga bedreig rasseharmonie’

Die VF Plus gaan ‘n regsmening formuleer op grond van die ANC se partygrondwet en ANC-beleidsdokumente waarvolgens Malema en die jeugbestuur duidelik ANC-reëls oortree en binne die ANC se strukture aangekla behoort te word. Dit sal aan die ANC se … Lees verder

‘n Botsing in waardestelsels

Leonard Chuene, die baas van Atletiek SA (ASA), erken openlik hy het gelieg oor geslagstoetse wat op die hermafrodiet Caster Semenya uitgevoer is. (Die Noord-Transvaal, Semenya se geboorteplek, is terloops glo die streek met die hoogste voorkoms van hermafrodiete op … Lees verder