Raad vir Geowetenskap sê skudding was 3,8 nie 4,6

Die Raad vir Geowetenskap, sê die aardbewing wat Suid-Afrika Vrydagoggend vroeg getref het, was 3,8, en nie 4,6 soos deur die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) aangedui nie.

“Dit is dieselfde gebeurtenis. Die USGS meting word gedoen deur ‘n masjien, en … Lees verder

Gouddiewe wat miljarde steel vas

cattle‘n Multimiljard-rand internasionale gouddiefstal- en smokkelsindikaat is in Johannesburg oopgevlek.

Die diewe het plase, beeste en luukse huise en voertuie gekoop van die geld wat hulle deur hulle buit verdien het. Van die mynwerkers het maand meer as R11.000 verdien.… Lees verder

Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong

‘n Sesde persoon het in Khutsong naby Carletonville aan die Wes-Rand gesterf, het die polisie in Gauteng Maandag gesê.

“‘n Man se lyk is Sondagaand gevind, hy is aan die brand gesteek,” het brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê.

Malila het … Lees verder