‘Ek sal Papenfus doodmaak’

Die polisie se woordvoerder, luitenant-kolonel André Traut, het gesê die polisie het geen rekords van dreigemente wat teen ene Carina Papenfus van die Freedom Trust of die Engelbrechts gerig is nie.

Papenfus, wat ‘n voormalige geestespasiënt van die Lentegeur Psigiatriese Lees verder

Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan

Die regsverteenwoordiger vir Flippie Engelbrecht, wat as tiener na bewering deur ‘n boer van Ashton in die Wes-Kaap en sy plaasbestuurder aangerand is, het bekendgemaak dat die saak voortgaan.

Die boer, Johnny Burger het die week selfmoord gepleeg, maar Carina … Lees verder

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding van ‘n plaaswerker, Flippie Engelbrecht, skerp gekritiseer.

Dit wil voorkom … Lees verder

Linkse leedvermaak oor beswaddering van Sunette Bridges by Facebook

‘n Ekstreem-linkse groep in die Wes-Kaap het daarin geslaag om die sangeres en menseregte-aktivis Sunette Bridges se Facebook-blad te laat sluit. Blykbaar het die groep Bridges maande lank agteraf by Facebook-administrateurs belaster en beswadder totdat die Amerikaanse internetreus aan hul … Lees verder