Ontario vervolg tabakmaatskappye

Kanada se Ontario-provinsie het gister ‘n regsgeding teen ‘n groep tabakmaatskappye aanhangig gemaak om naastenby R400-miljard in tabakverwante gesondheidsorgonkonstes te herwin.

Die eis verteenwoordig die gesondheidsorgkostes wat deur Ontario se belastingbetalers sedert 1995 gedra is, sê die Ontario-regering in ‘n … Lees verder

Rapport se wanvoorstellings en die waarheid

Een volle bladsy word toe Sondag afgestaan aan artikels aangaande Brandon Huntley. Die sub-opskrif van die eerste artikel deur Marthinus van Vuuren lui, “Afriforum wil toetree, wys op ras-obsessie”. Dit laat dit met die eerste oogopslag vir die leser voorkom

Lees verder

Wees versigtig met steun vir Brandon Huntley

Maak dus seker dat die regte saak ondersteun word. Die magte betrokke by Suid-Afrika se huidige situasie is nie net dié van "swart korrupsie en rasse suiwering" nie. Dit word net as aanmoediging gebruik om `n baie groter doel te

Blydskap oor Kanadese vlugtelingstatus is voortydig

In ‘n sonderlinge uitspraak het die voorsitter van die Kanadese tribunaal, William Davis, bevind dat Huntley geviktimiseer word omdat hy blank is, en omdat swart geweldenaars blankes doelbewus teiken. Dit is ‘n feitelike bevinding geskoei op misdaadstatistieke wat in enige … Lees verder