Engelsman van Kaapstad wil Steve Hofmeyr stilmaak

‘n Engelsman wat soos Steve Hofmeyr op Greykollege in Bloemfontein was, Des Bailes, wil hê dat die sanger geheel en al verbied moet word. Hy het vir die Wes-Kaapse Onderwysdepartement geskryf en gevra dat Steve se konsert by Laerskool Overberg … Lees verder

Verspreiding van Afrikaans

Koikoi aanbid die maanVroeg in die negentiende eeu het reste van die Koikoi-stamme van die Kaapkolonie die gebied noord van die Oranje, dit wil sê die huidige Namibië, binnegetrek. Hulle was bekend as die “Orlams” of “Oorlams”. Dié benaming kom via die 17de-eeuse … Lees verder