‘Moenie die immigrante nie voer nie’

Die sentrum-regse burgemeester van die Franse hawestad Calais het liefdadigheid aan immigrante verbied. Natacha Bouchart het die verspreiding van voedsel verbied om te keer dat ‘n nuwe Oerwoudkamp weer op die rand van haar stad ontstaan.

Bouchart het ingetree om … Lees verder

Hewige straatgevegte tussen asielsoekers in Parys

Een van die mees gewilde buurte van Parys is Woensdag verander in ‘n slagveld toe asielsoekers mekaar aangeval het in skokkende tonele.

Franse inwoners in die buurt is ongelukkig omdat hul omgewing besig is om gewelddadig en gevaarlik te raak. … Lees verder

Franse breek ‘Oerwoud’ af

Frankryk het gister begin om die sogenaamde “Oerwoud” migrante-kamp by die noordelike stad Calais te ontruim voordat dit opgebreek sal word.

Die migrante word nou na ontvangsentrums elders in Frankryk geneem.

Die kamp bestaan uit ‘n versameling tente en skuilings … Lees verder

Inwoners van Calais kla oor ‘katastrofiese ekonomiese insinking’

Inwoners van die Franse hawestad, Calais, het Franse vlae omhoog gehou tydens betogings in Parys.

Hulle vra dat die migrantekamp, bekend as die “Oerwoud”, afgebreek word en sê hulle lewens word negatief beïnvloed deur die teenwoordigheid van die migrante.

‘n … Lees verder

Brittanje gooi geld na chaos in Calais

Brittanje sal ongeveer 20 miljoen euro’s bydra om sekuriteit by die Franse hawestad, Calais, te versterk, waar duisende migrante kamp in die hoop om die Engelse kanaal oor te steek en ‘n heenkome in Brittanje te vind.

Die Franse minister … Lees verder

Indringers in Calais in kasteel gehuisves

Baie immigrante uit Calais in Frankryk se “Oerwoud” kan uitsien na uitnemende akkomodasie.

Van hulle sal gehuisves word in die kasteel by Tantonville, in die dorp van Haroué, in Meurthe-et-Moselle.

Die Prefek van Meurthe-et-Moselle het aan die einde van Januarie … Lees verder

Franse minister ontplooi polisie teen migrante-misdaad

Frankryk se minister van binnelandse sake het Derde Wêreld-migrante Woensdag in die hawestad van Calais belowe dat vroue en kinders verhitte tente in ‘n tydelike kamp gegee sal word teen die bitter koue.

Hy het ook verklaar dat die misdaadprobleem … Lees verder