Nico Carstens en Jans Rautenbach oorlede

Die bekende Afrikaanse trekklavierspeler en komponis, Nico Carstens is oorlede.

Die 90-jarige musikant het Dinsdagaand in ‘n Kaapstadse hospitaal vir oulaas gegroet. Hy het meer as tweeduisend musiekstukke gekomponeer, waarvan die bekendste die treffer Zambezi was.

‘n Familievriend, Ingrid Howard … Lees verder

Webwerf gradeer flieks volgens kleur

Vergeet van die besprekings oor ‘n lokfilm met stoere helde, skreeusnaakse komedies en fotogeniese skoonhede, want ‘n webwerf het die gaping vir ‘n nuwe soort fliekgids raakgesien.

CNTRST gradeer Hollywoodproduksies volgens kleur… of meer presies: Velkleur.

Uitgedruk in persentasies word … Lees verder

Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid

In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop.

Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die … Lees verder

Bok van Blerk-fliek in VSA vrygestel

Die Suid-Afrikaanse rolprent, Leading Lady, waarin die Afrikaanse sanger, Bok van Blerk ‘n rol vertolk, gaan in die VSA vrygestel word.

Starburst Promotion sê die sukses van die rolprent by die Seattle internasionale filmfees het daartoe gelei dat die Amerikaanse … Lees verder

Hollywood val nou apartheid teen “die wesens” aan

Hollywood tree as die voorhoede van die anti-blanke beweging op en verskeie van die groot Hollywood-treffers van die afgelope somer in die noordelike halfrond bied bewys hiervoor. Op 'n onlangse besoek aan 'n Amerikaanse filmteater het ek waarskuwings gevind dat

Lees verder

Miljoen-dollarfilmateljee reg om Suid-Afrika op die rolprentkaart te sit

Toe Nicholas Cage met Bridget Moynahan in die 2005-trefferfilm “Lord of War” gevry het, het 'n vrot reuk nog oor die ou Kaapstadse kunsmisfabriek wat in 'n filmateljee verander is, gehang waar die toneel verfilm is.

Hoofbestuurder Nico Dekker sê

Lees verder

Die Baader-Meinhofkompleks

Baader en Meinhof het 'n terreurgroep genaamde die RAF (Rote Armee Faktion) gestig wat hom op politieke sluipmoorde, bomaanvalle en ontvoerings toegespits het.

Die film open vandag in Duitsland nadat enkel voorvertonings aan die media en familie van slagoffers plaasgevind

Triomf en Zimbabwe by Cannes

Die Franse ambassade het altesaam 14 gaste genooi na die 61ste filmfees.

Gaste sluit in die direkteur van die Durbanse Internationale Filmfees Nashen Moodley; filmmakers Ramadam Suleman en Christoph Ebner; vervaardigers Angelita Mills, Kgomotso Matsunyane, Bridget Pickering en Jean-Xavier Dubois.… Lees verder