Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG

PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong … Lees verder

E-boeke – seën of vloek?

Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die … Lees verder

Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word.

Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf … Lees verder

Dan Roodt: Afrikaans op 140 jaar: En steeds beskik ons oor geen taalregte!

Vandag is dit presies 140 jaar sedert die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarlse huis van Gideon Malherbe in die Kaap op 14 Augustus 1875. Dit was die aanvang van die Eerste Taalbeweging wat hom ten … Lees verder

PRAAG wil vanjaar 17 boeke uitgee

Goeie nuus vir Afrikaans en lesers in die algemeen, is dat PRAAG vanjaar gaan probeer om nie minder nie as sewentien boeke uit te gee. Sommige titels is nog nie heeltemal gefinaliseer nie, maar hier onder volg ons publikasieprogram met … Lees verder

PRAAG pos klant se boek binne 96 minute!

By PRAAG probeer ons om vir al ons aanlynkopers flink en voortreflike diens te lewer. Vanoggend weer het ons ‘n goeie voorbeeld van ‘n tipiese aanlyntransaksie waar Klant X naby die Hartebeespoortdam ‘n eksemplaar van AWEREGS deur Dan Roodt bestel … Lees verder

SA se kinders funksioneel ongeletterd

Teen die tyd dat baie Suid-Afrikaanse leerlinge Graad 4 bereik, is hulle funksioneel ongeletterd, hoofsaaklik omdat hulle nie in Graad 1, 2 en 3 leer lees nie, het City Press berig.

Wat nog meer skokkend is, is dat die meeste … Lees verder

Ontvang ‘n PDF-boek deur huidige Nobelpryswenner gratis!

Die Franse skrywer Patrick Modiano het so pas die Nobelprys vir letterkunde ontvang, soos ons vroeër vandag op ons Engelse blad berig het.

Is u dalk nuuskierig oor sy werk? Alle huidige en voornemende lede van PRAAG kan nou dadelik … Lees verder

‘Disfunksionele gemeenskap lei tot distopiese letterkunde,’ sê Gustav Venter

gustav2
Gustav Venter, afgeneem op die plaas in die Clarens-distrik waar hy woon

praag voer ‘n onderhoud met Gustav Venter, skrywer van Die amigdala van Alrina Smal en die huidige apokaliptiese vervolgverhaal Bodem.

Wanneer het u die idee gehad om Lees verder

Boerejode in die ABO

Die gemiddelde man op straat is waarskynlik nie bewus daarvan dat meer as 300 Jode aan Boerekant in die Anglo-Boereoorlog vir die vryheid van die Boererepublieke (Transvaal en die Vrystaat) geveg het nie. In hierdie verband het David Saks, navorser … Lees verder

Google betree die drukkersbedryf met 2 miljoen boeke

Deur 'n ooreenkoms met 'n drukkersmaatskappy, gaan Google 2 miljoen boeke aanbied waarvan die kopiereg verval het. Die boeke gaan afgehaal of verskeep word van biblioteke, universiteite en ander plekke rondom die wêreld. Google het 'n transaksie beklink met On

Lees verder

Deur 'n ooreenkoms met 'n drukkersmaatskappy, gaan Google 2 miljoen boeke aanbied waarvan die kopiereg verval het. Die boeke gaan afgehaal of verskeep word van biblioteke, universiteite en ander plekke rondom die wêreld. Google het 'n transaksie beklink met On

Lees verder

Nederlandse Vermeulen ontdek Suid-Afrikaanse werklikheid

Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “Het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is getiteld “Help,

Lees verder

Beeld van wit dogtertjie moet boek oor swart tiener verkoop

Justine Larbalestier, 'n wit Australiese skryfster, het uitgevind toe sy haar boek aan Bloomsbury-uitgewery voorgelê het, dat swart mense op boekomslae nie verkoop nie. Haar boek vir jong volwassenes, Liar, handel oor 'n swart dogtertjie Micah wat graag wil ophou

Lees verder

‘n Boek om nie mis te loop nie

'n Publikasie wat hierdie toedrag weereens onderstreep, is die heruitgawe van Songs of the Veld and other poems deur Sederberg Uitgewers. 'n Lieflike, keurige band vol verrassings.

In die voorwoord skryf die veelvereerde en vermaarde kultuurkroniekspesialis, Marthinus van Bart, dat

Lees verder

'n Publikasie wat hierdie toedrag weereens onderstreep, is die heruitgawe van Songs of the Veld and other poems deur Sederberg Uitgewers. 'n Lieflike, keurige band vol verrassings.

In die voorwoord skryf die veelvereerde en vermaarde kultuurkroniekspesialis, Marthinus van Bart, dat

Lees verder