WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap

Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid.

Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas.

Die verslag vir … Lees verder

Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus

Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie.

Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling sê in ‘n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede … Lees verder

Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word

Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie.

Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. … Lees verder

UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole

blackclassDie Vrystaatse Onderwysdepartement in samewerking met die Vrystaatse Universiteit sê hulle is vasbeslote om die gehalte van die onderwys in die provinsie te verbeter.

Hulle het die Internet Uitsaaiprojek in Bloemfontein bekendgestel ingevolge waarvan verskeie vakke soos Wiskunde en Wetenskap … Lees verder

SA Akademie gaan transformeer

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het hulself tot transformasie verbind, berig Martiens van Bart in Beeld. Die Akademie is in 1910 gestig om die Afrikaanse taal, literatuur, kuns en wetenskap te bevorder.

Die Akademie wil egter van sy … Lees verder

Apartheid – ‘n idee vir die 21ste eeu?

Die apartheidsteorie voorspel dat mense in ‘n multi-etniese samelewing hulself insgelyks etnies gaan organiseer. In hul eie politieke benadering en veldtogte, verwerp sowel die ANC as die DA, die twee grootste politieke partye in Suid-Afrika, beide die marxisme en die … Lees verder

Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?

Christchurch-aardbewingWord aardbewings al hoe meer? Indien wel, hoekom?

Die aardbewing van magnitude 7 wat Nieu-Seeland se tweede grootste stad, Christcgurch op 3 September 2010 geskud het, het immers in dieselfde jaar voorgekom as wat Haïti se hoofstad deur ongeveer net … Lees verder

SKA-teleskoop kan Afrika-innovering uitlig sê Zuma

As Suid-Afrika sy bod om die Square Kilometer Array (SKA) radioteleskoop te huisves, wen, sal die vraag of daar ruimteweses is dalk beantwoord word, het pres. Jacob Zuma Sondag in Etiopië gesê.

“As gevolg van die tegnologie wat gebruik word … Lees verder

Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder

Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing

Lees verder

Boublokke vir lewe in komeet gevind

Image
Komeet Wild 2, foto NASA

Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat aminosuurglisien, 'n fundamentele boublok van proteïne, vir die eerste keer in 'n komeet gevind is.

Mikroskopiese spore van glisien is ontdek in 'n monster van die stert van die

Lees verder

Sjimpansees is nie mense nie, maar is hulle tog menslik?

Sowat 20 jaar terug was die bevolking van sjimpansees in die Ivoorkus sowat 10 000, wat ongeveer die helfte van die wêreldbevolking vir dié primate uitgemaak het. Volgens 'n nuwe opname is daar nou heelwat minder, wat kommer laat styg

Lees verder

Sowat 20 jaar terug was die bevolking van sjimpansees in die Ivoorkus sowat 10 000, wat ongeveer die helfte van die wêreldbevolking vir dié primate uitgemaak het. Volgens 'n nuwe opname is daar nou heelwat minder, wat kommer laat styg

Lees verder

Hubble se laaste kans

Die sewe bemanningslede aan boord gaan 'n nuwe kamera en ook 'n nuwe spektrograaf installeer. Hulle gaan ook instrumente herstel en die batterye vervang. Dit lyk in alle waarskynlikheid na die laaste missie om Hubble in stand te hou aangesien … Lees verder

Die sewe bemanningslede aan boord gaan 'n nuwe kamera en ook 'n nuwe spektrograaf installeer. Hulle gaan ook instrumente herstel en die batterye vervang. Dit lyk in alle waarskynlikheid na die laaste missie om Hubble in stand te hou aangesien … Lees verder