Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar … Lees verder

Wat gebeur met jou vulllis?

Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word?

MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan

Lees verder

Kuberkrakers teiken gewilde webwerwe

Die woernaalskrywer van Tiblisi meen die aanvalle kom ná 'n reeks kritiese kommentare oor die inval en die toekoms van die gebied Suid-Ossetië nadat dit laas Augustus deur Rusland ingeval is.

Dié tipe aanval staan bekend as 'n "denial of

Firefox bereik 1 miljard aflaaie

Die 500-miljoenmerk is verlede jaar verbygesteek maar met die vrystelling van Firefox 3.0 en kort daarna 3.5 het hulle die 1-miljardmerk binne slegs 17 maande verbygesteek. Dit is aangehelp deur die bemarkingsveldtog wat daartoe gely het dat meer as 8 … Lees verder

Microsoft en Yahoo gaan Google troef

Microsoft en Yahoo gaan binnekort saamwerk en die alliansie mag 'n bedreiging inhou vir Google in die internetsoektogresies.

Die ooreenkoms is nie Dinsdag beklink nie, maar in breë trekke is daar reeds tussen die twee reuse ooreengekom en 'n formele … Lees verder

Amazon maak Orwelliaanse fout

Nadat Amazon besef het dat twee George Orwell-boeke, Animal Farm en 1984, sonder die korrekte toestemming in elektroniese formaat uitgegee is, is die twee boeke nie net uit hul aanlynwinkel verwyder nie, maar ook van alle Kindle-apparate, wat deur eienaars

Tyd vir ‘n twitter en ‘n teks?

Navorsing deur uSwitch.com, 'n Britse prysvergelyker, het bevind dat ses uit elke tien mense nou minder as een selfoonoproep per dag maak – eens geroem as die mees moderne vorm van telekommunikasie.

Om 'n huistelefoon te gebruik, word ook al

Facebook toets nuwe tegnologie

Facebook toets tans nuwe privaatheidsbeheermaatreëls wat sy sowat 200 miljoen gebruikers in staat sal stel om te besluit wie sien elkeen van hul persoonlike opdaterings.

Facebook het eergister bekend gemaak dat die opsie gebruikers in staat sal stel om hul

Lees verder

Conficker – wat ‘n wurm

Die virus het na raming al reeds tussen 7 en 15 miljoen rekenaars wêreldwyd besmet en het op 1 April 'n nuwe fase binnegegaan. Die meeste kenners het verwag dat die outeurs van die virus so 'n paar dae ná

Nog ‘n tree agteruit vir slegs-volwassenes speletjies

Die instelling van 'n R18-plus-gradering vir rekenaarspeletjies in Australië word steeds vertraag deur 'n Suid-Australiese prokureurgeneraal, Michael Atkinson.

Sensuurministers het verlede Maart in beginsel saamgestem om ondersoek te doen na die openbare mening oor die voorgestelde instelling van 'n R18-plus-gradering Lees verder

Miljoene gewaarsku teen Internet Explorer n? Chinese bedrie?rs rekenaars daarmee kaap

Image'n Fout in die wêreld se mees algemene webblaaier, Internet Explorer, is nog nie deur Microsoft reggemaak nie.

Miljoene internetgebruikers word bedreig deur 'n fout wat kriminele kan toelaat om persoonlike en bankbesonderhede te kan bekom.

'n Groot fout is Lees verder

Pasop vir gratis anti-virusprogramme

Die werf lok besoekers om die program te installeer en na installasie word die gebruiker dan gemaan dat daar 'n virus op die stelsel is en dan aangemoedig om die volle weergawe aan te skaf wat dan die virus sal Lees verder

Plaaslike bandwydte striem Suid-Afrika se IT-industrie

Volgens die voorsitter van BSA, Alistair de Wet, moet bandwydte verbeter word om mededingend te raak in die IT-mark.

Internasionale maatskappye verwag dat bandwydte in lande waar hulle verteenwoordig is op standaard moet wees en die Suid-Afrikaanse koste vir bandwydte

Google se antwoord op iPhone

Hierdie is die eerste apparaat wat op die Lees verder

Hierdie is die eerste apparaat wat op die Lees verder