Die Suid-Afrikaanse gholfheld Ernie Els, het Saterdag gholf gespeel saam met president Donald Trump en Japan se premier Shinzo Abe.
Els, ‘n wêreldklasspeler het ‘n voorsmakie gehad van Amerikaanse diplomasie tydens ‘n ronde gholf met die Japannese premier by die … Lees verder
Die eertydse Australiese gholfkampioen Greg Norman is in die hospitaal nadat hy Saterdag amper sy hand met ‘n kettingsaag afgesny het.
Die voormalige Australiese nommer een-speler het ‘n foto van homself op Instagram geplaas waar hy in ‘n hospitaalbed lê … Lees verder
Nie minder nie as sewe wit Suid-Afrikaners jaag die wit balletjie in dieselfde toernooi.
Die sewe wit gholfspelers slaan Donderdagoggend af in die 78ste Amerikaanse Meesterstoernooi.
Suid-Afrika se gholflegende Gary Player wat in 1961 die eerste nie-Amerikaner was wat die … Lees verder
Die wêreld se voormalige nommer een gholfspeler verkies om tyd te spandeer saam met sy gesin as deel van ‘n plan om sy toerskedule vanjaar te verkort.
Die wêreldkampioen het reeds 25 toerseisoene agter die blad.
Ernie Els sal die … Lees verder
Die voormalige nr. 1-gholfspeler Ernie Els sê Tiger Woods is selfsugtig om sy mediakonferensie te laat saamval met ‘n groot toernooi.
Woods sal na verwagting Vrydag sy eerste openbare verskyning maak sedert sy buite-egtelike verhoudings drie maande gelede aan die … Lees verder
Immelman (28) het die 2007-wedstryd gewen nadat hy 'n laat uitnodiging ontvang het.
Maar minder as twee weke later moes hy onttrek aan die Suid-Afrikaanse-opetoernooi weens 'n nie-kwaadaardige longgewas wat sjirurgies verwyder moes word.
Vier maande later het hy Tiger … Lees verder

Heelwat reën en winderige toestande kan 'n voordeel wees, volgens Els wat die gunsteling is.
Els sê hy het al in allerlei weerstoestande in Brittanje gespeel en hy ken dit goed.
Hy sê die werklike sleutel tot oorwinning is die … Lees verder

Els het 'n op-en-af jaar gehad met 'n oorwinning in die Amerikaanse PGA-reeks maar ook met vyf keer wat hy die afsnypunt gemis het.
Een daarvan was by die Amerikaanse Meesters-toernooi.
Die "Big Easy", soos hy ook bekend staan, sê … Lees verder

In sy laaste rondte gister het Perry 'n 69 aangeteken wat drie onder die baansyfer is. Die ander spelers was besig om foute te maak en sodoende het Perry daarin geslaag om die voortou te neem. Sy finale telling oor … Lees verder

Daar is vier Suid-Afrikaanse spelers in die toernooi, waaronder die Afrikanersterre Ernie Els en Trevor Immelman. Immelman is sewe houe agter die voorloper op 72 en Els net agter hom op 73.
Ander spelers wat goed vertoon, is die Amerikaanse … Lees verder

Volgens 'n verklaring op Els se webtuiste, sou hy aanvanklik die naweek vry gewees het, maar hy is gretig om deel te neem en het daarom besluit om in die toernooi te speel. Volgens hom is dit een van sy … Lees verder

Veral die SAL-Ope kampioenskap wat op 21 Desember klaarmaak, het 'n probleem geskep. Daar is egter planne om 'n eendagfondsinsamelingstoernooi op die Maandag net na die SA Opekampioenskap te hou.
Die byeenkoms sal ten gunste van die Ernie Els en … Lees verder