Afrikaanse sakeman terug in SA na nagmerrie in EG-tronk

Die Suid-Afrikaanse sakeman, Daniel Janse van Rensburg is met sy familie by die George-lughawe herenig, nadat hy vir twee jaar in Ekwatoriaal Guinee aangehou is.

Janse van Rensburg, van Hoekwil naby Wildernis, het vroeër uitgeput op die OR Tambo Internasionale … Lees verder

Motornywerheidstaking begin

Lede van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa), wat by vulstasies, werkswinkels en motorhandelaars werk, het vandag begin staak, het ‘n vakbondwoordvoerder gesê.

“Niks het verander nie. Die staking gaan voort,” het Numsa se woordvoerder Castro Ngobese aan … Lees verder

Regering verhoog loonaanbod

Suid-Afrika se regering het ‘n nuwe loonaanbod aan stakende staatsamptenare ingedien, het die minister vir staatsdiens en administrasie Richard Baloyi se woordvoerder, vandag gesê.

“‘n Konsepkikkingsooreenkoms van 7,5% en R800 [maandelikse] behuisingstoelae is op die tafel,” het Dumisani Nkwamba aan … Lees verder

Eskom staak nie meer

Suid-Afrikaanse vakbonde het hul dreigement van ‘n staking by die kragvoorsieningsmaatskappy Eskom laat vaar nadat hulle ‘n hoër loonaanbod ontvang het, waarmee vrese oor elekrisiteitsvoorsiening tydens die sokkerwêreld besweer is.

Wydverspreide kragonderbrekings sou ook vervaardigings- en mynmaatskappye se produksie inkort.… Lees verder

Likwidasies, bankrotskappe styg

Die totale getal likwidasies aangeteken vir Maart 2010 het met 18,2 persent gestyg – 347-410 – in vergelyking met Maart 2009, het Statistiek SA gister berig.

Die Pretoriase agentskap het gesê dat die beraamde aantal bankrotskappe wat vir Februarie 2010 … Lees verder

Staat stuur op geldkrisis af

Suid-Afrika stuur op ‘n begrotingskrisis af met ‘n geskatte rekordtekort van 7,6% van die bruto nasionale produk in die 2009/2010-belastingjaar. Sommige ekonome meen egter dat dit nog veel hoër kan wees.

Volgens die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan belastinginvorderings … Lees verder

Vonke spat by elektrisiteitskonferensie

Mike SchüsslerVonke het behoorlik gespat by ‘n elektrisiteitskonferensie oor voorgestelde tariefverhogings, met ‘n ekonoom wat ‘n senior Eskom-bestuurder gekonfronteer het oor sy aanspraak dat die pryse “regtig” nie so hoog is nie.

Ekonoom Mike Schüssler het die verhoog geneem en die … Lees verder

Verbruikers minder spandabel

Verbruikers steier steeds onder ekonomiese omstandighede, volgens gegewens wat vandag deur die Reserwebank bekendgemaak is.

Die SA Reserwebank het op sy webwerf gesê dat privaatsektorkrediet jaarliks met 0,42 persent vir Oktobermaand afgeneem het.

Dit volg op ‘n styging van 1,49 … Lees verder

Goud stel nuwe rekord terwyl dollar uitsak

Goud het ‘n rekordverpletterende stormlopie gister voortgesit en ‘n nuwe hoogte van $1 140 per fynons bereik, terwyl die Amerikaanse dollar getuimel het.

Die swakker dollar het ook gehelp om ander metale soos koper en silwer skerp opwaarts te stoot … Lees verder

General Motors besluit binne twee weke oor Europese aanlegte

Nick Reilly, GMGeneral Motors Korporasie het gister gesê dat hy beplan om binne twee weke ‘n besluit oor die toekoms van sy Europese motorvervaardingsaanlegte te neem.

Nick Reilly, die hoof van General Motors se Adam Opel GmbH- en Vauxhaull-afdelings, het aan verslaggewers … Lees verder

Nuwe belasting vir SAUK-finansiering

Suid-Afrika gaan persoonlike belasting met 1% opstoot om sy bankrot uitsaaier te finansier, pleks daarvan om op lisensiegeld staat te maak, het die Johannesburgse dagblad Business Day vandag berig.

Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) het in die 2007/2008-boekjaar ‘n totaal van … Lees verder

Eskom wil meer gratis elektrisiteit uitdeel

Eskom wil volgende jaar die basiese gratis-elektrisiteitstoelaag aan arm huishoudings van 50 kW tot tussen 70 en 100 kW verhoog, het mnr. Jacob Maroga, uitvoerende beampte van Eskom, vandag gesê.

“Die huidige gesprekke gaan oor ’n verhoging van tot 70 … Lees verder

Wêreldbank se geld raak op

Die Wêreldbank, wat gewoonlik steun aan arm lande verleen, moes soveel kontant uitdeel ná die globale finansiële krisis dat dit ‘n tekort vir nuwe projekte oor die volgende 12 maande ondervind.

“Teen die middel van aanstaande jaar gaan ons ernstige … Lees verder

ANC-minister dreig met ‘grondhervorming soos in Zimbabwe’

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het oor die naweek gedreig dat grondhervorming na die Zimbabwiese model in Suid-Afrika toegepas gaan word.

Nkwinti het op Vryheid in Kwazulu-Natal gesê: “Ons het gesien wat in Zimbabwe gebeur het, … Lees verder