Draai die horlosie dertig jaar terug

‘n Afgestofde grappie lui dat die kaptein van ‘n vlug uit die buiteland kort voor die landing op OR Thabo-lughawe die passasiers soos volg inlig: “Ons land binnekort op OR Thabo-lughawe, Suid-Afrika. Draai u horlosies dertig jaar terug, en pas … Lees verder

Die gevare van ‘n de facto-eenpartybedeling

Binne die politieke wetenskap doen ‘n sêding die rondte: “Die demokrasie is ‘n gemors, maar dis die beste gemors wat ons het.”

Dat die oë van die land van vandag af vir die duur van die week op Durban gerig … Lees verder

Bekamping van korrupsie elkeen se verantwoordelikheid

Dit is nie ongewoon dat ‘n enkele koerant tot ses berigte op ‘n dag oor korrupsie dra nie.

‘n Tipiese voorbeeld: In ‘n berig vra Volksblad vandag vrae oor wat van ‘n voltooide polisiedossier geword het wat oor die besoedeling … Lees verder

Turkse referendum van teenstrydighede

Die Turke het gister stembus toe opgeruk om hul kruisies in ‘n referendum te gaan trek. Formeel handel dit oor grondwetlike hervorming wat die weg moet baan vir toetrede tot die Europese Unie. Die Europese Unie se saakgelastigde vir Turkye, … Lees verder

Die omskop van ‘n holgevrete Afrikaans

Afrikaans se grootste bedreiging kom van binne, meen prof. Hans du Plessis, direkteur van die ATKV se skryfskool in Potchefstroom.

Du Plessis ontken nie die bedreiging vanuit die geledere van die regering en ANC nie, maar meen dit is veel … Lees verder

Gekoring agter die stuurwiel

Die Wes-Kaapse departement van vervoer het pas die kwessie van dronkbestuur, en die probleme wat dit teweeg bring, onder die aandag gebring. Sover vanjaar is 2 000 mense in dié provinsie vir dronkbestuur gearresteer, waarvan 96 die afgelope naweek. Altesaam … Lees verder