Politiek van die blikbord

Deur die half toegewasemde kombuisvenster sien ek hulle aankom. Netjies agtermekaar karring hul beentjies agter hul “rygoed” aan en trap slordige spore deur die dik, spierwit ryp.

Jonas, die voorste, se “ryding” bestaan uit ‘n bandlose fietswiel wat hy vernuftig … Lees verder

Jagtog op die Knersvlakte

Toentertyd, het pa Jan vertel, het ‘n klomp Amerikaanse studente as aspirant-jagters op die Knersvlakte beland.

Hoewel die storie oor hoe hulle hier gekom het, ‘n storie op sy eie is, handel hierdie verhaal veel eerder oor hul “Namakwalandse ervaring.” … Lees verder

Kerkstraatbom ontplof vandag 30 jaar gelede

KerstraatbomtoneelVandag is dit presies 30 jaar gelede dat die Kerkstraatbom ontplof het. Hier volg ‘n uittreksel uit Trou tot die dood toe – die Suid-Afrikaanse polisiemag deur  die voormalige kommissaris van polisie, Johan van der Merwe. Die boek van 440 Lees verder

Goëlery met vigsstatistiek

Amptelike vigsstatistieke het waarde maar moet met ‘n vergrootglas bekyk word. Een waarde is dat dit help om perspektief te kry. Haal ook bietjie die emosies uit die kwessie. Maar natuurlik is statistiek nie die werklikheid nie, net ‘n syfer-voorstelling … Lees verder

Strategie vir die Afrikaner

‘n Strategiese analise van die huidige risiko’s en geleenthede vir die Afrikaner

ANC

Sterk punte
  • Meerderheidsgroep
  • Grondwetklousule van RA
  • Geniet die wereld se simpatie oor hulle so “gely” het onder apartheid
  • Geldmag en mynhuise staan agter hulle, solank hulle nie
Lees verder

Die ding in die huis wat niemand sien nie…

Hulle woon in huise – waarskynlik alle huise. In sommige huise in die kaste, in ander huise in die wasgoedmandjie, of kruip op die vloere rond.

‘n Mens sien hulle egter nooit. ‘n Mens sien net die skade wat hulle … Lees verder

Manny Pacquiao – ‘n legende tussen toue word gebore

Pacquiao vs CottoBoks is die sportwêreld se skuldige plesiertjie, ‘n polities bedenklike anachronisme waarin gebreide, doelgerigte mans die teer uit mekaar slaan in ‘n wêreld waar blote verwysing na ‘n persoon se velkleur sy wêreld in duie kan laat stort en die … Lees verder

ANC-jeug wil hê Caster moet steeds as ”n meisie hardloop’

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, sê die organisasie gaan hom daarvoor beywer dat die omstrede 800m-atleet Caster Semenya steeds as “‘n meisie kan hardloop”.

Malema het gisteraand by ‘n dinee ter viering van die ANC-jeugliga se 65ste bestaansjaar … Lees verder

Ek het sommer net gewonder…

Tydskrifprogramme op televisie is my gunsteling – daar kry mens mos sommer so bietjie van alles en nog wat. Om in ons geliefde taal, Afrikaans, ook nog te kan "kyk" moet gekoester word, want van oral klink die basuin vir

Dit was die naweek se sport…

Blou Kalfies gevreet op Loftus

Die Ligbloues se instaanspelers was net nie rof genoeg en moeilik genoeg om die Haaie te sink nie en het met 23-29 verloor. Volgende week sal hulle waarskynlik hulle skof teen die Boland afsluit en

‘n Uitsonderlike vrouegalery

Hierdie uitstalling is beslis ʼn besoek, in die geestesoog, werd. Die tema daarvan is politieke gevangenskap. Elke vrou het hier haar eie unieke voorstelling. Daar is egter ook verskeie kombinasies van die uitbeeldings – verweef as goeie hoedanig-ede en verweer … Lees verder

Die Zimdollar is dood, lank leef die Zimdollar!

Die Zimbabwedollar is amptelik dood. Dit is van kant gemaak in die hoop dat die wêreldrekordinflasie van miljarde persentasiepunte in Zimbabwe gekeer kan word en Zimbabwe het dit met die VS-dollar en SA rand vervang.

Maar die rol van die