Swartes vertrap mekaar weer by sokker met fopkaartjies

Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir swart sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad.

Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe … Lees verder

Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan

Een van die sokkerspanne in die Gothiajeugbeker in Swede, onder leiding van sy 35-jarige afrigter, het Sweedse tienermeisies seksueel aangerand.

Die ma van een van die drie weerlose meisies het aan die media vertel dat haar dogter en haar twee … Lees verder

Frankryk vier ‘n triestige 14 Julie

Frankryk vier vandag ‘n triestige 14 Julie in ‘n gees van waaksaamheid onder ‘n noodtoestand.

Die tradisionele militêre parade sal plaasvind, maar onder streng toesig.

Die 3239 soldate wat in die Champs Elysees sal afmarsjeer, sal deur meer as 3000 … Lees verder

Eiffeltoring gesluit vir toeriste na openbare geweld

Die Franse owerhede het Maandag besluit om die toegang tot die Eiffeltoring te sluit ná ernstige onrus in die omgewing.

Die 0-1 nederlaag van die Franse sokkerspan teen Portugal in die finaal van die Euro2016-toernooi het tot die oproer by … Lees verder

Euro2016: Britse sokkergespuis bots met Russe

Internasionale sokker is besig om in ‘n openlike rassestryd te ontaard met Britse multi-kulti-ondersteuners wat wit sokkerlande se toeskouers aanval.

Die Franse regering het ‘n beroep gedoen op stede waar Euro 2016-sokkerwedstryde plaasvind, om alkohol naby stadions en ondersteuner-sones te … Lees verder

Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister

Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het … Lees verder

Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel

Die minister van Sport Fikile Mbalula het die voorregte van SA Rugby, Krieket Suid-Afrika en Atletiek Suid-Afrika opgeskort en die organisasies verbied om vir internasionale toernooie te bie.

Dié besluit is glo geneem as gevolg van ‘n gebrek aan transformasie … Lees verder

Odi-stadion, miljoene in die swart put

Die vervalle Odi-stadion in Mabopane is nog ‘n voorbeeld van miljoene rande wat in die swart put verdwyn het.

Die Pretoria Rekord berig dat die 60 000-sitplek fasiliteit 30km noord van Pretoria, nou ‘n toevlugsoord vir misdadigers en nyaope-gebruikers is.… Lees verder

VSA draai Europese sokkerkraan stywer toe

Die sokkergeldkraan in Europa is nog ‘n knou toegedien nadat ‘n aantal voormalige en huidige FIFA-amptenare in hegtenis geneem is.

Die inhegtenisnemings hou glo verband met ‘n ondersoek wat deur die Amerikaanse departement van Justisie gelei word.

Hooggeplaaste FIFA-amptenare is … Lees verder

Internasionale sokkerwedstryd afgestel na bomdreigement

Geweervuur is Dinsdagnag tydens ‘n klopjag in ‘n noordelike voorstad van Parys gehoor.

Een polisiebeampte is glo beseer tydens die operasie in Saint-Denis, naby die Stade de France waar terroriste Vrydag twee ploftoestelle laat afgaan het.

Die klopjag, wat deel … Lees verder

Komediant wat dollars oor Blatter strooi aangekla

FIFA-president Sepp Blatter is deur ‘n komediant met vals dollars gegooi.

Switserse owerhede het aangekondig dat ‘n klag teen die Engelse komediant Simon Brodkin, met die verhoognaam Lee Nelson, gelê sal word nadat hy ‘n Fifa-perskonferensie in Zurich Maandag onderbreek … Lees verder

Minister van sport tevrede met swak prestasie

Die minister van Sport, Fikile Mbalula, sê die ANC-regering is “tevrede” met swak prestasie op grond van skewe rassekwotas.

Mbalula sê wit en bruin spelers word “regverdig behandel” en kry “genoeg speelkans” in die land se swart nasionale sokkerspan.

Die … Lees verder

Vrae oor Danny Jordaan se betrokkenheid by FIFA

Die nuwe burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Danny Jordaan, het ‘n ope brief ontvang met vrae oor sy betrokkenheid by ‘n FIFA-skandaal.

Die Amerikaanse speurdiens, die FBI bekyk onder meer bewerings dat Suid-Afrika tien miljoen dollar se omkoopgeld betaal … Lees verder

VSA gebruik sterwende FIFA-lid om organisasie by te kom

‘n Voormalige FIFA-lid van die uitvoerende komitee, Chuck Blazer het getuig dat omkoopgeld betrokke was met die stemme van twee Wêreldbeker-gashere, volgens ‘n transkripsie wat Woensdag vrygestel is van sy November 2013-pleidooi.

Dié transkripsie is in die geheim in NY … Lees verder