Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste

Amptenare in die oostelike Duitse stad Dresden het ‘n “kunswerk” gewy aan terroriste opgerig.

Die Siriese “kunstenaar”, nou ‘n Duitse burger, wou “solidariteit” met die terroriste van Aleppo in Sirië wys.

Inwoners het Dresden se burgemeester Dirk Hilbert uitgejou by … Lees verder

Tiener volg in beeldhouer-pa se voetspore

‘n Tiener van Nelspruit (15) het duidelik die talent vir beeldhouwerk van sy pa geërf en is reeds besig om van sy werke te verkoop. Hy is vasbeslote om ‘n suksesvolle loopbaan hieruit te maak en wil hom ná skool … Lees verder

Britse kunstenaar moedig openbare geweld aan

Die Britse straatkunstenaar Banksy moedig laerskoolkinders aan tot openbare geweld in die stad Bristol, maar met goedkeuring van staatsmedia en opvoeders.

Die BBC sê Banksy het ‘n muurskildery, van ‘n kind met ‘n brandende buiteband geskilder nadat die Bridge Farm … Lees verder

Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?

Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So … Lees verder

Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan

Redelik onlangs het ‘n versamelaar byna R12m vir ‘n Pierneef-skildery betaal. In die kunswêreld is dit nie so merkwaardig nie, maar wat dit buitengewoon maak, is dat Pierneef al jare lank deur Engelse en Joodse kunstenaars en akademici verguis en … Lees verder

Gesteelde Picasso ter waarde van $16 miljoen gevind

‘n Picasso-skildery­, wat vermoedelik gesteel is, en ’n Romeinse beeld uit die tweede of derde eeu is in afsonderlik­e voorvalle teruggevind­ net voordat dit na New York versend sou word, is berig.

Die Carabinieri, die Italiaanse polisie, se kuns-eenheid­­ het … Lees verder

Kuns wat almal koud laat

Ekshibisionisme as kuns
Ekshibisionisme as kuns

Afrikaners en selfs Suid-Afrikaners kan daarvoor vergewe word dat hulle nie op hoogte is van die jongste internasionale kunswerk waarby een van hul landgenote betrokke is nie.

Nie baie mense ken die naam Steven Cohen nie, en … Lees verder

SA Akademie gaan transformeer

Prof Wannie Carstens
Prof Wannie Carstens

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het hulself tot transformasie verbind, berig Martiens van Bart in Beeld. Die Akademie is in 1910 gestig om die Afrikaanse taal, literatuur, kuns en wetenskap te bevorder.

Die Akademie wil … Lees verder

Taxibestuurder wat Zuma-skildery takel, skuldig

Waardetoevoeging?
Waardetoevoeging?

‘n Taxibestuurder van Limpopo, Louis Mabokela is skuldig bevind aan moedswillige saakbeskadiging.

Hy het verlede jaar ‘n skildery van president Jacob Zuma in die Goodman gallery in Rosebank beskadig.

Die Hillbrow landdroshof het bevind dat Mabokela doelbewus die skildery, … Lees verder

‘n Beeld uit klip

Image
Mfiti

Al het Zimbabwe nie meer hul eie geldeenheid nie, en is die tabakplase so te sê tot niet, het hulle darem nog 'n uitvoerproduk wat toeriste in die Kaap gaande het: Beelde uit klip. Die swaar klipskulpture word selfs

Lees verder

Volschenk behaal wêreldrekord

Jan Ernst Abraham Volschenk se olie-op-doek het gisteraand by ‘n uitgelese kunsveiling vir ‘n beroering of twee gesorg. Nie net het die titel van die skildery, Die Vallei van die Kafferkuils naby Riversdal, ‘n fladdering veroorsaak nie, maar die werk … Lees verder

Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Image
Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery

Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te … Lees verder

Opblaashondeontlasting weggewaai

Dit is die skepping van die eietydse Amerikaanse kunstenaar Paul McCarthy getiteld "Complex Shit" en is deel van die Paul Klee Sentrum se tentoonstelling "East of Eden: A Garden Show".

Die massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het

Lees verder
Dit is die skepping van die eietydse Amerikaanse kunstenaar Paul McCarthy getiteld "Complex Shit" en is deel van die Paul Klee Sentrum se tentoonstelling "East of Eden: A Garden Show".

Die massiewe kunswerk wat in die tuin uitgestal was, het

Lees verder

Groot meester se werk ontdek

Dit is 'n skildery van Maria Magdalena wat God smeek om genade terwyl sy haar naaktheid verberg.

Die skildery hang al in Milaan se Ambrosiana Biblioteek sedert 1618.

'n Ander aanduiding van Titiaan se meesterhand in die werk is 'n

Lees verder

Dit is 'n skildery van Maria Magdalena wat God smeek om genade terwyl sy haar naaktheid verberg.

Die skildery hang al in Milaan se Ambrosiana Biblioteek sedert 1618.

'n Ander aanduiding van Titiaan se meesterhand in die werk is 'n

Lees verder