Gratis klassieke Afrikaanse eboek deur C.M. van den Heever beskikbaar vir aflaai

C.M. van den Heever

C.M. van den Heever se Laat vrugte word as die beste klassieke plaasroman in Afrikaans beskou, ‘n aangrypende verhaal van botsing tussen vader en seun. Dit kan heeltemal gratis in PDF-formaat afgelaai word, hier.

Фильчаков

Lees verder

Die stryd om voortbestaan

Iewers het iemand gesê dat “intelligensie bloot die vermoë is om verbande tussen verskillende elemente raak te sien”. Dis hoe die wetenskap immers vordering gemaak het, deur ‘n verband tussen weerlig en elektrisiteit te eien, of tussen die feit dat … Lees verder