Zimbabwiërs moet teen jaareinde nuwe permitte vir SA hê

Volgens die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba is byna tweederdes van Zimbabwiërs se nuwe werkspermitte toegestaan.

Hy sê byna ‘n kwartmiljoen Zimbabwiërs moet teen die einde van die jaar aansoek doen vir dié permit.

Van die burgers van die … Lees verder