Drie busse aan die brand gesteek

butterworthDrie busse is in Butterworth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek, het die polisie Maandag gesê.

Die bestuurders van die City to City-busse het in ’n nabygeleë hotel oornag toe die busse omstreeks 01:00 Sondag aan die brand gesteek … Lees verder