Burkina Faso: Kroeg weer oop ná aanvalle

Die kroeg in Burkina Faso wat internasionale nuus gehaal het weens Moslemgeweld, is weer oop.

Twee weke ná jihadistiese aanvalle in die Taxi-Brousse-kroeg waarin 30 mense dood is, het die kroeg weer sy deure geopen met personeel wat weier om … Lees verder

Konflik dreig weer in SAR

Sporadiese geweervuur het Sondagnag in Bangui, die hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, weerklink ondanks ‘n aandklokreël wat afgekondig is ná ‘n naweek van geweldpleging waarin minstens 20 mense dood is.

Geweervuur isnaby die polisiekantoor in Bangui gehoor. Verskeie winkels en … Lees verder

Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso

Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié … Lees verder

Zuma maan Burkina Faso se junta

President Jacob Zuma het die bedanking van Burkina Faso se president, Blaise Compaore verwelkom en gesê dit is ‘n duidelike teken dat die dae van diktatorskap en militêre staatsgrepe in Afrika verby is.

Zuma sê Afrika moet aanvaar dat sy … Lees verder

Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor

Die wrak van ‘n passasiersvliegtuig van ‘n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Dié vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie ‘n donker maand vir lugrederye is, nadat ‘n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het.

Die Franse regering … Lees verder