Duisende teken petisie vir terugkeer na Europa

Die Europese Unie moet erken dat wit Suid-Afrikaners etniese suiwering in die gesig staar, volgens ‘n petisie wat aanlyn sirkuleer sedert Sondag, het News24 berig.

“Die wit Suid-Afrikaanse bevolking staar tans etniese suiwering en vervolgings aan die hand van die … Lees verder

Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?

deur Riempies

Mnr Ramaphosa, julle swartmense wou volle burgerskap gehad het en ons het dit vir julle gegee.

Nou moet ons, terugskouend,  agterkom dat julle verskuilde agendas gehad het soos dit blyk te wees – dat julle net ons ontwikkelde … Lees verder