Vlaamsbelang besoek Siriese president

Die leier van die Vlaamsbelang (VB) in Antwerpen, Filip Dewinter, is gisteroggend gul ontvang in Damaskus deur die Siriese president Basjar al-Assad.

Dewinter het die Siriese president ‘n “bondgenoot teen Salafism en ekstremisme” genoem.

“Stadig maar seker begin algar sien … Lees verder

Burgeroorlog in Suid-Afrika?

Ek is geen regsgeleerde nie, maar tydens my diens by die volkstaatraad het befaamde regsgeleerdes soos prof Hercules Booysen en adv Chris de Jager ons slim gemaak om die volkereg mbt selfbeskikking te verstaan. Sommige mense verwys daarna as die … Lees verder