ANC-raadslid slaan dood neer toe DA Johannesburg oorneem

‘n ANC-raadslid in Johannesburg, Nonhlanhla Mthembu, het tydens die stemming om ‘n nuwe burgemeester aan te wys, ineengesyg en gesterf, blykbaar aan ‘n hartaanval. Hierna is die aanwysing van die burgemeester en die hoofsweep van die stad gekombineer (foto hier … Lees verder

Ergste opstand sedert einde van Apartheid duur voort

Die Verkiesingskommissie het die politieke geweld in dele van die land in die aanloop tot die munisipale verkiesing op 3 Augustus, veroordeel.

Die voorsitter van die kommissie, Glen Mashinini sê die verkiesing kan nie as vry en regverdig verklaar word … Lees verder

Weermag nie in Pretoria ontplooi nie

Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die regering sal nie die weermag in Pretoria ontplooi teen oproermakers nie.

Sy het die oproeriges anargiste en boewe genoem wat die hoofstad van Suid-Afrika, Pretoria verwoes.

Die Gautreinverkeer is op ‘n hoë … Lees verder

NW bring kriminele klag teen munispiale bestuurder

Die Noordwes-wetgewer het, in ‘n ongekende stap, ‘n kriminele klag gelê teen die munisipale bestuurder van die Naledi Munisipaliteit, wat Vryburg insluit.

Die klag, minagting van die wetgewer, spruit uit ‘n voorval vroeër vandeesmaand toe Modisenyane Segapo tydens ‘n sitting … Lees verder

DA se etniese planne in PE ontbloot

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het bewerings ontken dat hulle Danny Jordaan in Port Elizabeth gekies het om bruin kiesers te lok.

Jordaan se aanwysing as burgemeester van die Nelson Mandelabaai metropool is verdoem as ‘n politieke taktiek om … Lees verder

Pretoria wil R25 miljoen vir mislukte musiekfees verhaal

Die burgemeester, Kgosientsho Ramokgopa, sê die Metroraad wil die R25 miljoen van die organiseerders van die mislukte musiekfees verhaal.

Die fees op Cullinan oos van Pretoria, sou ‘n optrede van die Amerikaanse kunstenaar Nicki Minaj insluit. Die driedaagse fees sou … Lees verder