Bultfontein-plaasaanval: Vyf aanvallers borgtog geweier

Vyf swart verdagtes wat in hegtenis geneem is na ‘n plaasaanval by ‘n Bultfontein is borgtog geweier in die plaaslike landdroshof.

Die Vrystaat se polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die mans is in hegtenis geneem in Phahameng kort ná ‘n aanval … Lees verder

ANC-ampsdraers verdink van ernstige aanranding, seksuele teistering

‘n Swart ANC-raadslid het ‘n minderjarige meisie so erg aangerand dat sy inwendig gebloei het, het die hof gehoor.

Dilahlwane Njodina, het in Bultfontein in die Vrystaat in die streekhof verskyn op ‘n aanklag dat sy ‘n 14-jarige meisie ernstig … Lees verder

Swart dag vir Bult-aftree-oord

Dit was ‘n swart dag vir die Bult-aftreeoord in die Vrystaat nadat vyf bejaardes op slag dood is toe die bussie waarin hulle gery het, omgeslaan het.

Twee van die beseerde inwoners van die Bult-aftreeoord op Bultfontein, wat Donderdag in … Lees verder

Vyf bejaardes sterf, drie kritiek na bussie verongeluk

Drie inwoners van die Bult Aftree-oord in Bultfontein in die Vrystaat is in ‘n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein.

Dit kom ná ‘n ongeluk Donderdag, waarin ‘n bussie waarin die groep gereis het, omgeslaan het ongeveer 6 km buite … Lees verder