DA wil buitelanders in SA se sekuriteitsbedryf hou

Die DA en VF+ staan die nuwe klousule teen wat buitelandse eienaarskap in die privaatsekuruteitsbedryf beperk. Dié partye sê dit sal “werkloosheid” meebring.

Die wetgewing is daarop gemik om strenger regulering in die privaatsekuriteitsbedryf toe te pas. Daar is meer … Lees verder

Meer beheer oor buitelandse veiligheidsmaatskappye

securityDie privaat sekerheidsbedryf het met teleurstelling gereageer op die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie se aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp oor die regulering van die privaat sekerheidsbedryf.

Die wysigingswetsontwerp het ten doel om maatskappye meer finansieel verantwoordbaar te hou en meer beheer … Lees verder